Larissa Wilson (gebore 5 Mei 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tormented (2009) en in die televisiereekse Skins (2007) en Trollied (2011).
Filmografie Rolprente 2009: Tormented
Televisiereekse 2007: Skins 2011: Trollied
Televisierolprente 2011: The Boarding School Bomber
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu