Emily Woof (gebore 1967) is 'n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Woodlanders (1997), The Full Monty (1997), Velvet Goldmine (1998), en Pandaemonium (2000).
Filmografie Rolprente 1997: The Woodlanders 1997: The Full Monty 1997: Photographing Fairies 1998: Velvet Goldmine 1999: Passion 1999: Fast Food 2000: Pandaemonium 2002: Silent Cry
Televisierolprente 2005: Ian Fleming: Bondmaker 2006: The True Voice of Rape
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Oxford