Thaila Zucchi (gebore 19 Januarie 1981) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse StarStreet (2001), Strutter (2006), Star Stories (2006), en Hotel Babylon (2006).

Filmografie Televisiereekse 2001: StarStreet 2004: Big Brother's Efourum 2005: Balls of Steel 2006: Strutter 2006: Star Stories 2006: Hotel Babylon 2006: Touch Me, I'm Karen Taylor 2008: The Kevin Bishop Show 2011: How TV Ruined Your Life 2012: Diddy Movies 2012: World Series of Dating

Video's 2008: Parallax

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense