Amy Wren (gebore 5 Februarie 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wuthering Heights (2011) en in die televisiereekse Silk (2011) en The Last Kingdom (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Wuthering Heights
Televisiereekse 2008: Life Bites 2010: Summer in Transylvania 2011: Silk 2015: The Last Kingdom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu