Lois Winstone (gebore 1982) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Last Orders (2001), Uncut (2009), en Basement (2010), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2001: Last Orders 2009: Uncut 2009: Fathers of Girls 2010: Basement 2013: Traveller

Televisiereekse 2011: Game of Thrones

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu