Maisie Williams (gebore 15 April 1997) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Falling (2014) en The Book of Love (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2013: Heatstroke 2014: The Falling 2014: Gold 2016: The Book of Love 2017: iBoy 2017: Mary Shelley 2018: Early Man 2018: Then Came You 2019: The New Mutants

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2015: Supreme Tweeter 2018: Gen: Lock

Televisierolprente 2015: Cyberbully

Video's 2015: Seafret: Oceans

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense