Daisy Waterstone (gebore 13 Junie 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Testament of Youth (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Testament of Youth

Televisiereekse 2016: The Durrells in Corfu

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu