Phoebe Waller-Bridge (gebore 14 Julie 1985) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Solo: A Star Wars Story (2018) en in die televisiereekse Fleabag (2016), Crashing (2016), en Killing Eve (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Solo: A Star Wars Story
Televisiereekse 2011: The Cafe 2016: Fleabag 2016: Crashing 2018: Killing Eve
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge