Sophie Turner (gebore 21 Februarie 1996) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: Apocalypse (2016), Josie (2018), en X-Men: Dark Phoenix (2019), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2013: Another Me 2016: X-Men: Apocalypse 2016: Broken Soldier 2018: Josie 2018: Time Freak 2019: X-Men: Dark Phoenix 2019: Heavy Girl Who Fell From the Sky
Televisiereekse 2011: Game of Thrones
Televisierolprente 2015: Juego de Tronos: Especial Reino Español
Video's 2012: Game of Thrones: Season 2 - How to Be an Extra 2014: Bastille: Oblivion 2017: Game of Thrones Conquest & Rebellion: An Animated History of the Seven Kingdoms
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu