Antonia Thomas (gebore 3 November 1986) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sunshine on Leith (2013) en in die televisiereekse Misfits (2009), Lovesick (2014), en The Good Doctor (2017).
Filmografie Rolprente 2012: 8 Minutes Idle 2013: Sunshine on Leith 2013: Hello Carter 2014: Northern Soul 2014: Scintilla 2016: FirstBorn 2017: Rearview 2019: Freedoms Name Is Mighty Sweet
Televisiereekse 2009: Misfits 2014: Lovesick 2015: Teletubbies 2017: The Good Doctor
Video's 2011: Misfits: Erazer 2012: Coldplay: Charlie Brown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense