Cara Theobold (gebore 8 Januarie 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ready Player One (2018) en in die televisiereekse Downton Abbey (2010) en Crazyhead (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Ready Player One Around the Sun

Televisiereekse 2010: Downton Abbey 2015: Together 2016: Crazyhead

Televisierolprente 2015: Harry Price: Ghost Hunter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu