Tara Summers (gebore 19 Desember 1979) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Factory Girl (2006) en in die televisiereekse Boston Legal (2004), Ringer (2011), en Mercy Street (2016).

Filmografie Rolprente 2006: Factory Girl 2006: Rabbit Fever 2010: The Lake Effect 2018: Major Arcana 2018: Wanderland Ovid and the Art of Love

Televisiereekse 2004: Boston Legal 2011: Ringer 2014: Rake 2014: Stalker 2016: Mercy Street

Televisierolprente 2006: The Wedding Album 2010: 15 Minutes

Video's 2008: Love Lies Bleeding 2010: Stephany + Me

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu