Catherine Steadman (gebore 8 Februarie 1987) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Inbetweeners (2008), Downton Abbey (2010), Breathless (2013), en Trying Again (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Dust 2012: Outpost: Black Sun 2018: Astral Something in the Water
Televisiereekse 2008: The Inbetweeners 2010: Downton Abbey 2013: Breathless 2014: Trying Again 2017: Bucket
Televisierolprente 2010: An Old Fashioned Christmas
Video's 2012: Lost Buoys
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987