Sarah Solemani (gebore 4 September 1982) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs Henderson Presents (2005) en Bridget Jones's Baby (2016), en in die televisiereeks Him & Her (2010).

Filmografie Rolprente 2005: Mrs Henderson Presents 2016: Bridget Jones's Baby

Televisiereekse 2007: Living with Two People You Like Individually... But Not as a Couple 2010: Him & Her 2012: Bad Education 2013: The Wrong Mans 2013: Love Matters

Video's 2017: Bridget Jones's Baby: Gag Reel 2017: Bridget Jones's Baby: Extended End Credits

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense