Lauren Socha (gebore 9 Junie 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Misfits (2009).

Filmografie Rolprente 2017: Strangeways Here We Come

Televisiereekse 2009: Misfits 2017: The Other One

Video's 2011: Misfits: Erazer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu