Varada Sethu (gebore 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sket (2011) en Now You See Me 2 (2016), en in die televisiereeks New Blood (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Sket 2016: Now You See Me 2

Televisiereekse 2016: New Blood 2018: Hard Sun 2022: Andor

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu