Naomi Scott (gebore 6 Mei 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The 33 (2015), Power Rangers (2017), en Aladdin (2019), en in die televisiereeks Terra Nova (2011).

Filmografie Rolprente 2015: The 33 2017: Power Rangers 2019: Aladdin 2019: Charlie's Angels

Televisiereekse 2008: Life Bites 2011: Terra Nova

Televisierolprente 2011: Lemonade Mouth

Video's 2013: Bridgit Mendler: Hurricane

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993