Juliet Rylance (gebore 26 Julie 1979) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sinister (2012), Frances Ha (2012), en A Dog's Purpose (2017), en in die televisiereeks The Knick (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Sinister 2012: Frances Ha 2014: Days and Nights 2015: Amok 2017: A Dog's Purpose Jill

Televisiereekse 2014: The Knick 2016: American Gothic 2018: McMafia

Video's 2017: A Dog's Purpose: A Writer's Purpose

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979