Charlotte Salt (gebore 12 Augustus 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Chamber (2016) en in die televisiereekse The Tudors (2007), Bedlam (2011), en The Musketeers (2014).
Filmografie Rolprente 2016: The Chamber 2016: Blood and Glory
Televisiereekse 2007: The Tudors 2011: Bedlam 2014: The Musketeers
Video's 2008: Perchance to Dream
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985