Charlotte Riley (gebore 29 Desember 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Entity (2012), Edge of Tomorrow (2014), en In the Heart of the Sea (2015).

Filmografie Rolprente 2012: Entity 2014: Edge of Tomorrow 2015: In the Heart of the Sea 2018: Swimming with Men Playing Mercy

Televisiereekse 2017: Sticky

Televisierolprente 2009: Spanish Flu: The Forgotten Fallen 2012: Words of Captain Scott 2017: King Charles III

Video's 2013: The Making of Entity

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge