Lara Pulver (gebore 1 September 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edge of Tomorrow (2014) en Underworld: Blood Wars (2016), en in die televisiereekse MI-5 (2002) en Sherlock (2010).
Filmografie Rolprente 2014: Edge of Tomorrow 2015: A Patch of Fog 2016: Underworld: Blood Wars
Televisiereekse 2002: MI-5 2010: Sherlock 2013: Da Vinci's Demons
Televisierolprente 2013: Fleming Promotion 2014: Sherlock: L'Enquête 2015: Gypsy: Live from the Savoy Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu