Miranda Raison (gebore 18 November 1980) is 'n Britse-Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Match Point (2005) en My Week with Marilyn (2011), en in die televisiereekse MI-5 (2002) en Spotless (2015).

Filmografie Rolprente 2005: Match Point 2011: My Week with Marilyn 2015: AfterDeath 2015: Branagh Theatre Live: The Winter's Tale 2018: Widow's Walk 2019: Artemis Fowl

Televisiereekse 2002: MI-5 2009: Plus One 2009: Married Single Other 2010: Vexed 2011: Sugartown 2015: Spotless 2016: Dark Heart 2017: Hospital 2018: Nightflyers

Televisierolprente 2012: Henry VIII at Shakespeare's Globe 2017: My Daughter Is Missing

Video's 2015: Thomas & Friends: Dinos and Discoveries

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu