Olivia Poulet (gebore 9 Julie 1978) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Killing Me Softly (2002) en In the Loop (2009), en in die televisiereekse The Thick of It (2005) en Back (2017).

Filmografie Rolprente 2002: Killing Me Softly 2009: In the Loop Stalking Ben Chadz The Hen Do

Televisiereekse 2005: The Thick of It 2010: Dappers 2015: Dead Air 2017: Back

Televisierolprente 2005: Whatever Love Means 2015: Distinguished Ladies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu