Eline Powell regte naam Eline Pauwels (gebore 12 April 1990) is 'n Vlaamse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Siren (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Private Peaceful 2014: Anita B. 2016: Stoner Express
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2018: Siren
Video's 2013: Quartet: Behind the Scenes Featurettes: Dustin 2015: A Moment of Horror
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu