Kia Pegg (gebore 29 Junie 2000) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Horrid Henry: The Movie (2011) en The Quiet One, en in die televisiereekse The Dumping Ground (2013) en The Dumping Ground Survival Files (2014).
Filmografie Rolprente 2011: Horrid Henry: The Movie The Quiet One
Televisiereekse 2013: The Dumping Ground 2014: The Dumping Ground Survival Files
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu