Tamaryn Payne (gebore 25 September 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Small Town Folk (2007), Vendetta (2013), en Stalled (2013), en in die televisiereeks Vikings (2013).
Filmografie Rolprente 2007: Small Town Folk 2013: Vendetta 2013: Stalled
Televisiereekse 2013: Vikings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu