Ann Ogbomo is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente World War Z (2013), Wonder Woman (2017), en Justice League (2017), en in die televisiereeks Krypton (2018).
Filmografie Rolprente 2013: World War Z 2017: Wonder Woman 2017: Justice League
Televisiereekse 2018: Krypton
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense