Jaime Murray (gebore 21 Julie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Deaths of Ian Stone (2007) en in die televisiereekse Dexter (2006) en Defiance (2013).

Filmografie Rolprente 2007: The Deaths of Ian Stone 2010: Devil's Playground 2013: Samuel Bleak 2018: Possessions 2018: The Nanny The Rapture

Televisiereekse 2004: Hustle 2006: Dexter 2008: Valentine 2009: Warehouse 13 2009: The Beautiful Life: TBL 2012: Jan 2013: Defiance

Video's 2005: Hustle Season 2: The Big Finish 2007: Hustle Season 3: It's Just Like Playing 2008: Hustle the Hard Way 2013: Fright Night 2 2014: Zac Brown Band: Goodbye in Her Eyes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu