Sophia Myles (gebore 18 Maart 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Underworld (2003), Tristan + Isolde (2006), Outlander (2008), en Transformers: Age of Extinction (2014).
Filmografie Rolprente 2002: The Abduction Club 2003: Underworld 2003: Out of Bounds 2006: Tristan + Isolde 2006: Art School Confidential 2007: Hallam Foe 2008: Outlander 2013: The Damned 2014: Transformers: Age of Extinction 2014: Blackwood
Televisiereekse 2000: Close & True 2007: Moonlight
Televisierolprente 2001: The Life and Adventures of Nicholas Nickleby 2006: Dracula
Video's 2006: Love Conquers All: The Making of Tristan + Isolde
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu