Isobelle Molloy (gebore 6 Oktober 2000) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maleficent (2014) en Una (2016), en in die televisiereeks EastEnders (1985).
Filmografie Rolprente 2014: Maleficent 2016: Una
Televisiereekse 1985: EastEnders
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu