Katherine Rose Morley (gebore 3 Oktober 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Vera (2011) en Last Tango in Halifax (2012).
Filmografie Televisiereekse 2011: Vera 2012: Last Tango in Halifax
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989