Janet Montgomery (gebore 29 Oktober 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Black Swan (2010).
Filmografie Rolprente 2009: Accused at 17 2010: Black Swan 2013: The Republic of Two 2014: 10 Things I Hate About Life 2016: Happily Ever After 2016: Amateur Night 2017: Romans 2018: Nighthawks Think Like a Dog
Televisiereekse 2010: Human Target 2012: Made in Jersey 2014: Salem 2018: New Amsterdam
Televisierolprente 2013: Gothica 2015: Salem: Witch War Special
Video's 2009: The Hills Run Red 2009: Wrong Turn 3: Left for Dead 2009: Wrong Turn 3: Left for Dead, Wrong Turn 3 in 3 Fingers... I Mean, Parts 2014: Marilyn Manson: Cupid Carries a Gun
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu