Anjli Mohindra (gebore 20 Februarie 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse My Jihad (2014) en Dark Heart (2016).
Filmografie Televisiereekse 2007: The Sarah Jane Adventures 2010: SJA: Alien Files 2014: My Jihad 2016: Dark Heart 2017: Bancroft The Bisexual
Televisierolprente 2009: The Sarah Jane Adventures Comic Relief Special
Video's 2012: Goodbye Bannerman Road: Remembering Elisabeth Sladen 2017: The Attic: Sarah Jane Adventures 10th Anniversary Reunion
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu