Jemma McKenzie-Brown (gebore 2 Junie 1994) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent High School Musical 3: Senior Year (2008) en in die televisiereekse Doctors (2000), The Amazing Mrs Pritchard (2006), en M.I.High (2007).
Filmografie Rolprente 2008: High School Musical 3: Senior Year
Televisiereekse 2000: Doctors 2006: The Amazing Mrs Pritchard 2007: M.I.High
Video's 2009: HSM3: New Cast Profiles
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu