Izzy Meikle-Small (gebore 22 Maart 1996) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Let Me Go (2010), Private Peaceful (2012), en Snow White and the Huntsman (2012).
Filmografie Rolprente 2010: Never Let Me Go 2012: Private Peaceful 2012: Snow White and the Huntsman
Televisierolprente 2007: Tchaikovsky: 'Fortune and Tragedy'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu