Camilla Beeput (gebore 9 September 1984) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Harry Hill Movie (2013), Writers Retreat (2015), en Mortdecai (2015).

Filmografie Rolprente 2013: The Harry Hill Movie 2015: Writers Retreat 2015: Mortdecai

Televisiereekse 2009: Lunch Monkeys 2010: Push 2013: Fit

Video's 2009: Bad Girls: The Musical 2014: Birds of a Feather: Flock Again

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981