Eliza Bennett (gebore 17 Maart 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nanny McPhee (2005) en Inkheart (2008), en in die televisiereekse Broadchurch (2013) en Sweet/Vicious (2016).

Filmografie Rolprente 2005: Nanny McPhee 2008: Inkheart 2010: F 2013: Confine 2015: H8RZ 2015: The von Trapp Family: A Life of Music

Televisiereekse 2013: Broadchurch 2016: Sweet/Vicious

Video's 2007: The Contractor 2011: The Making of 'F''' 2012: Grimm's Snow White''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu