Ruby Bentall (gebore 3 April 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Robin Hood (2010) en in die televisiereekse Lark Rise to Candleford (2008) en Poldark (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Robin Hood 2017: Bikini Blue

Televisiereekse 2008: Lark Rise to Candleford 2015: Poldark

Televisierolprente 2016: Poldark Revealed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu