Adrianna Bertola (gebore 9 Februarie 1999) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nativity 2: Danger in the Manger! (2012) en in die televisiereekse Casualty (1986) en Kiss Me First (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Nativity 2: Danger in the Manger!
Televisiereekse 1986: Casualty 2018: Kiss Me First
Video's 2011: Jessie J: Who's Laughing Now
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu