Lydia Rose Bewley (gebore 9 Oktober 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Inbetweeners Movie (2011) en The Inbetweeners 2 (2014), en in die televisiereekse Plebs (2013) en The Royals (2015).

Filmografie Rolprente 2011: The Inbetweeners Movie 2014: The Inbetweeners 2

Televisiereekse 2013: Plebs 2013: Drifters 2015: The Royals

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu