Louise Brealey (gebore 27 Maart 1979) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Best Exotic Marigold Hotel (2011), Containment (2015), en Victor Frankenstein (2015), en in die televisiereeks Sherlock (2010).
Filmografie Rolprente 2011: The Best Exotic Marigold Hotel 2013: Delicious 2015: Containment 2015: Victor Frankenstein
Televisiereekse 2010: Sherlock 2012: The Charles Dickens Show 2017: Back 2018: The Widow
Televisierolprente 2007: Green 2015: Birthday
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse joernaliste