Sally Bretton (gebore 23 April 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Outlaw (2007) en in die televisiereekse The Office (2001) en Green Wing (2004).

Filmografie Rolprente 2007: Outlaw 2018: An Ideal Husband

Televisiereekse 2001: The Office 2001: Dr. Terrible's House of Horrible 2003: Absolute Power 2004: Green Wing 2005: Blessed 2006: Not Going Out

Televisierolprente 2001: Harry Enfield Presents Tim Nice But Dim's Guide to Being a Bloody Nice Bloke 2001: Harry Enfield Presents Wayne and Waynetta's Guide to Wedded Bliss 2002: Happy Together 2015: Comedy Bloopers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu