Anna Brewster (gebore 1 Januarie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anita & Me (2002), Mrs Henderson Presents (2005), en Star Wars: The Force Awakens (2015), en in die televisiereeks Versailles (2015).
Filmografie Rolprente 2002: Anita & Me 2005: Mrs Henderson Presents 2010: The Reeds 2015: Star Wars: The Force Awakens 2018: Hurt by Paradise
Televisiereekse 2007: Nearly Famous 2010: Material Girl 2015: Versailles
Televisierolprente 2014: Only Human
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense