Millie Bobby Brown (gebore 19 Februarie 2004) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Godzilla: King of the Monsters (2019) en in die televisiereekse NCIS (2003), Once Upon a Time in Wonderland (2013), en Stranger Things (2016).
Filmografie Rolprente 2018: The BRIT Awards 2018 2019: Godzilla: King of the Monsters 2020: Godzilla vs. Kong Enola Holmes
Televisiereekse 2003: NCIS 2013: Once Upon a Time in Wonderland 2014: Intruders 2014: AOL Build 2016: Stranger Things 2017: Beyond Stranger Things
Televisierolprente 2018: Nickelodeon Kids' Choice Awards 2018 2018: 2018 MTV Video Music Awards
Video's 2016: Sigma Feat. Birdy: Find Me 2018: Maroon 5 feat. Cardi B: Girls Like You
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense