Simona Brown (gebore 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Man Up (2015) en in die televisiereekse Wizards vs. Aliens (2012), The Night Manager (2016), en Kiss Me First (2018).
Filmografie Rolprente 2015: Man Up
Televisiereekse 2012: Wizards vs. Aliens 2016: The Night Manager 2016: Guilt 2018: Kiss Me First 2021 Behind Her Eyes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1990's Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1994