Isabella Calthorpe (gebore 3 Maart 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stage Beauty (2004), How to Lose Friends & Alienate People (2008), Night Wolf (2010), en Fedz (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Stage Beauty 2008: How to Lose Friends & Alienate People 2010: Night Wolf 2013: Fedz
Televisiereekse 2009: Trinity
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu