Bebe Cave (gebore 22 Julie 1997) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Great Expectations (2012) en Tale of Tales (2015), en in die televisiereekse Frankie (2013) en Victoria (2016).

Filmografie Rolprente 2012: Great Expectations 2015: Tale of Tales

Televisiereekse 2013: Frankie 2016: Victoria 2018: Hang Ups

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu