Ellise Chappell is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Untitled Danny Boyle/Richard Curtis Project (2019) en in die televisiereekse Poldark (2015) en New Blood (2016).

Filmografie Rolprente 2019: Untitled Danny Boyle/Richard Curtis Project

Televisiereekse 2015: Poldark 2016: New Blood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu