Charlet Chung (gebore 16 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Cold Case (2003), Chuck (2007), en Touch (2012).

Filmografie Televisiereekse 2003: Cold Case 2007: Chuck 2012: Touch

Televisierolprente 2007: Cheerleader Camp 2008: Sincerely, Ted L. Nancy

Video's 2008: Cory in the House: Newt & Improved Edition

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983