Shelley Conn (gebore 21 September 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie and the Chocolate Factory (2005), Nina's Heavenly Delights (2006), en How Do You Know (2010), en in die televisiereeks Terra Nova (2011).
Filmografie Rolprente 2005: Charlie and the Chocolate Factory 2006: Nina's Heavenly Delights 2010: How Do You Know
Televisiereekse 2007: Party Animals 2008: Mistresses 2011: Terra Nova 2013: Heading Out 2014: The Lottery 2016: Heartbeat 2017: Liar
Televisierolprente 2005: Transit 2009: Mistresses Cinema Commercial
Video's 2008: 30 Ways to Make More Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu